George Hamilton (akteur)

George Hamilton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Stevens Hamilton
Geboorte 12 Augustus 1939 (1939-08-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Ashley Hamilton
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1952–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Hamilton (gebore 12 Augustus 1939) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love at First Bite (1979), Zorro: The Gay Blade (1981), The Godfather: Part III (1990), en Hollywood Ending (2002).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search